God het Hierdie Sondige Wêreld Lief
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJohannes 3:16 “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê.Waarom het Jesus na hierdie aarde gekom? Waarom vier ons oor 'n week sy koms na die wêreld in die vorm van Kersfees? Hoekom?Die afgelope paar dae het ons gesien dat die doel van Jesus se koms na hierdie aarde was om ons in die koninkryk van God in te lei, en die enigste manier om daardie koninkryk binne te gaan, is om wede...