God het jou Lief
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textMarkus 15:34 Om drie-uur het Jesus hard uitgeroep: “Eloï, Eloï, lemá sabagtani?” Dit beteken: My God, my God, waarom het U My verlaat?Ek en jy smag daarna dat iemand ons moet lief hê. Dit is net hoe ons gemaak is. Ons het onvoorwaardelike liefde nodig. Maar in die alles- maklik-weggooi-era ontwyk dié soort liefde ons dikwels.Het jy al ooit so desperaat en eensaam gevoel, dat dit vir jou voel asof daar nie 'n enkele persoon op aarde is, wat regtig vir jou omgee nie?Ek het, en dit...