God Het ‘n Opdrag vir Jou
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 1 Petrus 2:9 Julle, daarenteen, is 'n uitverkore volk, 'n koninklike priesterdom, 'n nasie wat vir God afgesonder is, die eiendomsvolk van God, die volk wat die verlossingsdade moet verkondig van Hom wat julle uit die duisternis geroep het na sy wonderbare lig. Een van die dinge waarmee baie mense sukkel, is dat hulle voel asof hulle nie ‘n doel in die lewe het nie. Hulle voel asof die lewe nêrens heen op pad is nie. En hierdie moedeloosheid kom selfs voor by mense, wat bely d...