God is Goed

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Psalm 86:5 U is waarlik goed, Here, U vergewe. U is vol liefde vir almal wat by U hulp soek. (NLV) Het jy al opgelet hoe maklik dit is om die werklik belangrike dinge in die lewe uit die oog te verloor wanneer jy spook en spartel om dag vir dag te oorleef? Nouja, ek is hier om jou elke nou en dan vriendelik te herinner aan wat regtig belangrik is. My vrou Jacqui is ‘n besondere mens. Niks is vir haar te veel moeite nie daarby is sy baie talentvol: sy is uiters kreatief; ...