God Is In Beheer, Maar …

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Esra 10:4,5 “Die saak is in u hande. Ons ondersteun u. Staan op, pak dit aan en doen dit.” Esra het toe opgestaan en die leiers van die priesters en die Leviete en ook die hele Israel 'n eed laat aflê dat hulle dit sou doen. Hulle het die eed afgelê, Wanneer ons voor die een of ander uitdagende taak te staan kom, iets wat ons regtig nie wil doen nie, is die maklikste ding ter wêreld om dit uit te stel. Ek het gehoor dat iemand een keer daarna verwys as "proaktiewe uitstel" - '...