God is jou Gids

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textPsalm 48:15 Dié God is ons God vir altyd; Hy sal ons altyd lei.Ek weet nie hoe perfek jou lewe is nie, maar selfs in my lewe in die bediening, is dit maklik om God uit die oog te verloor; om sy planne en doelstellings uit die oog te verloor; om jou uiteindelike doelwit mis te kyk. Ek glo dat ons almal verstaan waarvan ek praat. . .Jy het waarskynlik daardie films gesien wat die gevegte van ouds uitbeeld. Mans in hul wapenrusting met hul swaarde. Die een leër teen die ander...