God is Nog Besig...
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textFilippense 1:6 Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle begin het, dit end-uit sal voer en dit sal voleindig op die dag wanneer Christus Jesus kom.Wanneer jy ‘n spinternuwe uitdaging aanpak; een met baie goeie bedoelings - gesond eet, gewig verloor, iets spesifieks en noodsaaklik in jou lewe hanteer – dan is daar die risiko dat wanneer jy nuwe prioriteite in jou lewe kry, jou verhouding met Jesus skipbreuk gaan ly.Daar is vandag baie Christene wat kan...