God Sal Jou Nie Laat Afdwaal Nie

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textEfesiërs 1:13 Deur Christus het ook julle deel geword van die volk van God toe julle die waarheid wat aan julle verkondig is, die evangelie van julle verlossing, gehoor en tot geloof gekom het. In Christus het die Heilige Gees wat deur God belowe is, julle as die eiendom van God beseël.Gister het ons gesels oor die werklikheid dat ons soms in ons geloofslewe die spoor kan byster raak en dan nie eers meer seker is of ons nog gered is nie. Vandag het ek goeie nuus.Ek hou daarvan o...