God Sal Jou Nooit Afskeep Nie

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Spreuke 3:9,10 Vereer die Here met offerandes uit al wat jy besit en met die beste uit jou oes, dan sal jou skure oorvol wees en jou parskuipe oorloop van die wyn. Een van die dinge waaraan ons almal hierdie tyd van die jaar behoort te dink, is ons huishoudelike begroting, veral aangesien die lewenskoste dramaties styg en soveel druk op ons finansies plaas. Hoe gaan jy jou geld hierdie jaar bestuur? Sommige mense stel geen begroting op nie, hulle spandeer hulle geld lukraak ...