God se Aanmoediging

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textRomeine 15:4 Alles wat vooraf in die Skrif opgeteken is, is tog opgeteken om ons te leer sodat ons deur die standvastigheid en bemoediging wat die Skrif ons gee, vol hoop kan wees.Nie een van ons hou daarvan om swaar te kry nie. Nee wat, ons het dit nie in ons lewens nodig nie. Ons is geprogrammeer vir 'n gemaklike en kommervrye lewe. Wanneer ons naby ons pyndrempel kom, is daar iets wat ons moet ontwikkel. Daardie iets is uithouvermoë. Gister het ons gesels oor uithouvermo...