God se Beste
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text1 Johannes 1:9 Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.Vergifnis is 'n snaakse ding. Ons besef almal dat dit 'n goeie idee is, maar wanneer ons iemand wat ons seergemaak het, moet vergewe, is dit 'n heel ander saak. Maar wat van God wat jou vergewe en vir my vergewe vir die dinge wat ons verkeerd gedoen het?Kyk, ek weet nie waar jy op jou lewenspad is nie; of jy in God glo of nie, maar verdra my maa...