God se Diepste Geheimenisse vir jou Hart
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text1 Korintiërs 2:9,10 Maar soos daar geskrywe staan: “Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor het nie,” en wat in die hart van 'n mens nie opgekom het nie, dit het God gereed gemaak vir dié wat Hom liefhet. Aan ons dan het God dit deur die Gees bekend gemaak, want die Gees deursoek alle dinge, ook die diepste geheimenisse van God.Jy weet hoe dit gaan. Die daaglikse sleurwerk verlam jou. Dag na dag na dag. Jy voel voos. Jy voel leeg. Jy begin jouself afvra waaroor dit gaan en ...