God se Geregtigheid
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Jesaja 26:9 Heelnag lank soek ek na U, in die môre smag ek na U. Eers wanneer U kom om die aarde te oordeel, sal mense leer om te doen wat reg is. Dis voorwaar 'n vreemde ou wêreld waarin ons leef. Aan die een kant smag jou hart na God. Maar aan die ander kant word jy deur soveel boosheid en onreg omring, dat dit jou heeltemal deurmekaar maak. Dit is 'n wonderlike ding om 'n hart te hê wat na God smag; wat daarna smag om by Hom te wees, wat elke oggend opstaan met 'n begeerte ...