God se Goedheid en Genade

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Joël 2:12,13 Maar nou sê die Here: Kom met julle hele hart terug na My toe, vas, huil en treur! Skeur julle harte, nie julle klere nie. Kom terug na die Here julle God toe: Hy is genadig en barmhartig; Hy is lankmoedig en vol liefde. Hy is bereid om straf te herroep. Dinge in die lewe kan soms sleg skeefloop. Die een oomblik gaan dit goed en dan gaan dit ellendig. Dit wissel van 'n tyd van oorvloed tot 'n tyd van hongersnood; van 'n tyd van vreugde tot 'n tyd van hartseer. En ...