God se Meesterplan

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Genesis 2:24 Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle sal een word. Ons is geneig om ons gesinne as vanselfsprekend te aanvaar. Die meeste van ons het as deel van 'n gesin grootgeword. Baie van ons het al ons eie gesinne. Maar hierdie sogenaamde idee van "gesin" voldoen nie heeltemal aan ons verwagtinge nie, of hoe? Die ideale gesin is 'n gelukkige en liefdevolle man en vrou, die perfekte pa-en-ma-kombinasie, met 'n klomp gelukkige, ges...