God se Roepstem

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Lukas 16:10,11 Wie in die kleinste dinge betroubaar is, is ook in die groot dinge betroubaar; en wie in die kleinste dinge oneerlik is, is ook in groot dinge oneerlik. As julle dan nie betroubaar is in die hantering van die oneerlike mammon nie, wie sal die ware rykdom aan julle toevertrou? Enigiemand wat in ‘n geestelike bediening is, sal weet hoe moeilik dit aan die begin is om jou voete te vind. Maar soos dinge stabiliseer, soos dit bietjie vir bietjie beter gaan, wor...