God se Vingerafdrukke

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textHebreërs 11:3 Omdat ons glo, weet ons dat die wêreld deur die woord van God geskep is: die sigbare dinge het dus nie ontstaan uit iets wat ons sien nie.Het jy al ooit gedink dat daar iets meer aan die lewe moet wees as ‘n malle gejaag na wind? Dit kan tog nie al wees wat die lewe bied nie. Daar moet beslis iets meer wees!Laat ek jou iets vra - as jou motor teen die spoed van lig kon beweeg, sou jou kopligte nog werk? Nogal ‘n goeie vraag. Ek was mal daaroor om fisika te studeer,...