God se Vrede
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textPsalm 55:23 Laat jou sorge aan die Here oor, Hy sal vir jou sorg. Hy sal die regverdige nie in die steek laat nie.Laat ek jou iets vra. Watter laste dra jy op die oomblik? Wat is dit wat jou onderkry? Watter een ding in jou lewe sou jy graag wou weg wens?Dit kan 'n lastige irritasie wees, of 'n volslae aanslag. Nou ja, wat doen ons daaraan? Ons bid tot God.God ... verander dit, maak dit reg, laat dit verdwyn! Here, waarom luister U nie na my nie? Waarom neem dit so lank?Jy wil n...