God, Sorg as jy Oud Is
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Jesaja 46:3,4 “Luister na My, nageslag van Jakob, oorblyfsel uit die nageslag van Israel. Ek het voor geboorte vir julle gesorg en julle kleintyd vasgehou. Ek sal julle God wees deur julle hele lewe. Tot julle stokoud is, sal Ek julle dra. Ek het julle gemaak, en sal vir julle sorg. Ek sal julle ondersteun en julle red. Een van die dinge wat vir my so interessant is, is hoe God iets wat Hy duisende jare gelede gesê het, in 'n heel ander konteks kan neem en dit kan gebruik om o...