God Verras Ons

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Rut 2:4 Boas het toe juis self uit Betlehem daar aangekom en hy het vir die snyers gesê: “Mag die Here by julle wees,” en hulle het hom geantwoord: “Mag die Here u seën.” Enige getroude persoon onder ons sal vir jou kan sê dat hulle huweliksmaat so nou en dan iets heeltemal onverwags doen. Jy het gedink jy ken hulle ... maar helaas! En dit is wonderlik, want dit hou die lewe interessant. Die waarheid is dat jy ‘n ander persoon nooit regtig honderd persent sal ken nie, selfs ...