God, waar is U?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textPsalm 18:3 Die Here is my rots, my skuilplek en my redder, my God, my rots, by wie ek skuil, my skild en sterk verlosser, my veilige vesting.Miskien is die slegste ding van die wildernis ervarings wat ons af en toe ervaar, die gevoel van alleenwees. Heeltemal alleen.Die lewe maak so nou en dan 'n draai in die pad. Dinge loop net mooi, maar dan skielik ontspoor dit heeltemal. In 'n flits van ‘n oomblik kan die lewe rondom ons ineenstort en dan begin ons wonder - God, waar is U?Ek...