Godsdiens en Jesus
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textMarkus 5:22,23 Een van die leiers van die sinagoge, met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. En toe hy Hom sien, val hy voor sy voete neer en smeek Hom ernstig: “My dogtertjie lê op sterwe. Kom lê u hande op haar, sodat sy gesond kan word en leef. (AFR20) Het jy al ooit in jou geestelike wandel gevoel asof jy net uit gewoonte deur ‘n soort van ‘n ritueel gaan? Dat iets ontbreek? Jy moet tog sekerlik méér vervulling ervaar wanneer jy Jesus volg, of hoe?Wanneer mense uitvind da...