Groot Verwagtinge

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textSpreuke 23:17,18 Moenie afgunstig wees op sondaars nie; wees altyd ywerig om die Here te dien; dan sal jy 'n toekoms hê en jou hoop sal jou nie ontneem word nie.Weet jy wat my vies maak? Weet jy wat my die harnas in jaag? Dit is wanneer dit lyk asof slegte mense, oneerlike mense, onbeskofte mense, manipulerende mense, voorspoedig is. Hulle doen al die verkeerde dinge, breek al die reëls en steeds laat God hulle daarmee wegkom.Ja, dit ontstel my. Dit ontstel ons almal, omdat dit ...