Grootsheidswaan?

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Efesiërs 3:19,20 Mag julle sy liefde ken, liefde wat ons verstand te bowe gaan, en mag julle heeltemal vervul word met die volheid van God. Aan Hom wat deur sy krag wat in ons werk, magtig is om oneindig meer te doen as wat ons bid of dink, Ons het almal al op die rusbank gesit en groot drome gedroom. Ons het gedroom oor al die wonderlike dinge wat God deur ons kan doen. Maar dan tref die werklikheid ons. Nee wat. Dis lekker om te droom, maar ek is seker verwaand om sulk...