Grootste Impak

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textGalasiërs 5:13,14 Julle, broers, julle is tot vryheid geroep. Moet net nie julle vryheid misbruik as 'n verskoning om sonde te doen nie, maar dien mekaar in liefde. Die hele wet word in hierdie een gebod saamgevat: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.” Goeie kliëntediens word al hoe skaarser. Ons wil almal goeie diens hê. Maar wat gebeur, as dit ons is, wat moet bedien? Hoe effektief is ons om ander te bedien? Ons het byna daagliks met kliëntediens te doen. By die ...