Grootword

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text1 Petrus 4:10 As goeie bedienaars van die veelvoudige genade van God moet elkeen, namate hy 'n genadegawe ontvang het, die ander dien.Het jy al ooit gewonder, wat is die verskil tussen 'n kind en 'n volwassene? Behalwe vir die ooglopende fisieke realiteite, wat is die een ding wat die twee onderskei? Op watter punt weet jy dat hierdie kind van jou uiteindelik 'n volwassene is? Tieners-grootmaak is sonder twyfel een van die uniekste kombinasies van vreugde en frustrasie wat ...