“Haat is Verbode”
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 1 Johannes 4:19,20 Ons het lief omdat God ons eerste liefgehad het. As iemand sê: “Ek het God lief,” en hy haat sy broer, is hy 'n leuenaar; want wie sy broer, wat hy kan sien, nie liefhet nie, kan onmoontlik vir God liefhê, wat hy nie kan sien nie. Toe ek grootgeword het, is ek nie toegelaat om die woord "haat" te gebruik nie. Ek is beslis nooit toegelaat om iemand te haat nie. Dit was streng verbode. Selfs om te sê dat ek dít of dát haat, is afgekeur. Daardie outydse beginse...