Handelsnaam: Jesus

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textRomeine 5:7,8 ‘n Mens gee tog nie sommer jou lewe prys nie, selfs nie vir 'n regverdige nie. Ja tog, vir 'n goeie mens sal iemand miskien nog die moed hê om te sterwe. Maar God bewys sy liefde vir ons juis hierin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.In vandag se winsgedrewe mark is ‘n bekende handelsnaam alles. As jy die ‘regte’ of soos die jongmense sê ‘cool’ handelsnaam kan registreer, selfs al is jou produk maar so-so, sal jy waarskynlik baie geld maak. M...