Hanteer Kritiek Korrek
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
Categorías:
Send us a textSpreuke 15: 32,33 Wie goedbedoelde raad ignoreer, doen skade aan homself. Iemand wat hom laat reghelp, ontwikkel sy insig. Om respek vir die Here te hê, leer ’n mens wysheid. Nederigheid kom eerste, daarna volg eer. (NLV) Veerkragtigheid is iets wat ons by ons kinders moet inskerp om hulle voor te berei vir ‘n lewe wat volop uitdagings bied. Maar hoe veerkragtig is ons? Hoe goed hanteer ons byvoorbeeld kritiek?In 'n 2019 artikel van die Harvard Business Review, het Joseph G...