Hanteer Teleurstelling

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textLukas 23:34 Toe sê Jesus: “Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie!” Wanneer laas is jy deur iemand of iets teleurgestel? Hoe het jy gevoel? Wat was die uiteinde daarvan? Het jou gevoel van teleurstelling dinge verbeter, of net vererger?Dinge verloop nie altyd soos ons dit wil hê nie. Soms lyk dit regtig asof dinge keer op keer teen ons draai. Jou verhouding gaan nie goed nie, jy is onder druk by die werk en dan word jy ewe skielik siek. Dit is net die ...