Help!

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textPsalm 121:1,2 Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom? My hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het.Vir elkeen van ons is daar tye in ons lewe; situasies, omstandighede, verhoudings, waar ons eenvoudig nie op ons eie die mas kan opkom nie. En dit is op daardie tye en in daardie situasies, wat ons hulp gaan soek.Ons neem, al te dikwels wanneer ons aan strooihalms vasklou, verkeerde besluite. Ek het dit al gedoen, jy het dit al gedoen ... en ons weet...