Herbesin oor Jou Vriendskappe
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 2 Korintiërs 6:14,15 Moenie met ongelowiges in dieselfde juk trek nie. Hoe kan daar vennootskap wees tussen reg en onreg? Hoe kan daar gemeenskap wees tussen lig en duisternis? Hoe kan daar eenstemmigheid wees tussen Christus en Belial? Hoe kan 'n gelowige dieselfde belange hê as 'n ongelowige? Ons geloof in God, joune en myne, is nie veronderstel om soos die maan in grootte toe te neem en af te neem nie. Nee, God se plan is om ons geloof te laat groei en dit deur al di...