Herdenking
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Eksodus 12:14 “Hierdie dag moet vir julle 'n gedenkdag wees. Julle moet dit as 'n fees tot eer van die Here vier. Vir julle nageslag moet dit 'n vaste instelling wees wat hulle moet vier. Paasfees kom so vinnig nader. Maar dit wil voorkom asof ons so onnadenkend daarmee omgaan, dat dit dikwels meer om die langnaweek gaan, as oor die ware betekenis daarvan. En tog is die Paasfees propvol betekenis. Dit was tydens die Paasfees toe Jesus vir mense soos ek en jy aan 'n Kruis vasge...