Herdenkingsdag of Memorial Day
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Eksodus 12:14 “Hierdie dag moet vir julle 'n gedenkdag wees. Julle moet dit as 'n fees tot eer van die Here vier. Vir julle nageslag moet dit 'n vaste instelling wees wat hulle moet vier. Dit maak nie saak waar jy woon nie, maar in die verlede van elke land is daar mans en vroue wat hul lewens vir hul land opgeoffer het om vir jou vryheid te gee. Dit is werklik 'n ontnugterende gedagte. Vandag is Herdenkingsdag, Nasionale Roudag, of Memorial Day, in die Verenigde State, 'n dag...