Here, Vul Ons Met U Liefde

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textPsalm 90:13-15 Hoe lank nog, Here, voordat U ons te hulp kom? Ontferm U tog oor ons. Skenk ons elke dag u liefde in oorvloed, dat ons ons lewe lank mag juig en bly wees. Soveel dae as dié waarin U ons verdruk het, soveel jare as dié waarin ons gely het, gee ons soveel jare van blydskap.Die lewe het sy lief en leed, sy kinkels in kabels. Party mense glo dat die doel van die lewe is om gelukkig te wees. Maar dit is ongelukkig onvermydelik dat hulle teleurgestel gaan word.Ek het an...