Herskeppende Krag
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Handelinge1:8 Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.” Het jy al ooit gevoel jy is nie goed genoeg om 'n volgeling van Jesus Christus te wees nie? Het jy al ooit gevoel dat jy misluk het omdat jy nie in staat was om jou geloof met iemand, wat vyandig teenoor God gesind is, te deel nie? Ja, ek het ook. Ek dink nie daar is 'n enk...