Hersteltyd

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Joël 2:25 Die Here sê: “Ek sal herstel wat julle deur die stropersprinkane, die snysprinkane, die swermsprinkane en die jong sprinkane verloor het. Ek het hierdie groot, vernietigende leër teen julle gestuur. (NLV) Het jy al ooit gevoel asof God teen jou is? Dat Hy nie meer aan jou kant is nie? Dat Hy net aanhou om hindernis na hindernis oor jou pad te bring? Teëspoed op teëspoed kwadraat? Wel, jy is nie alleen nie. ‘n Verwarrende vraag wat ons almal al vir onsself afg...