Het Ek Iets Misgekyk?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textSpreuke 22:9 Wie mededeelsaam is, word geseën, want hy gee van sy kos vir arm mense. Wat het jy gisteraand vir aandete gehad? Het jy dit geniet? En wat van ontbyt vanoggend? Was dit lekker? Dit is wonderlik om 'n vol maag te hê, versadig en tevrede te wees. En tog is daar miljoene mense in die wêreld, wat geen idee het hoe dít voel nie.Elke keer as daar 'n griepuitbraak is, sterf 'n handjievol mense van ons gemeenskap. Normaalweg is dit bejaardes wat sterf. Het jy geweet da...