Het Jy Jou Geskenke Gereed?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJakobus 1:17 Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van Bo. Dit kom van die Vader wat die hemelligte geskep het, maar wat self nie soos hulle verander of verduister nie.As jy eerlik wil wees, is die tradisie om geskenke onder die kersboom te sit, 'n vreemde manier om die geboorte van Jesus te herdenk. Regtig vreemd.Ons het dit almal gedoen, nie waar nie? Ons het ook al in die dae voor Kersfees rondgeskarrel om geskenke te koop. En dan was daar altyd sekere mense vir wie j...