Hoe Belangrik Is Geloof?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Hebreërs 11:6 As 'n mens nie glo nie, is dit onmoontlik om te doen wat God wil. Wie tot God nader, moet glo dat Hy bestaan en dat Hy dié wat Hom soek, beloon. Die werklike stryd wat ons vandag in die gesig staar, vereis werklike geloof - aktiewe geloof. Geloof wat ook na vore kom wanneer dit moeilik gaan. Geloof wat ons help om die wêreld te oorwin. Het jy al ooit gewonder hoekom dit so is? Hoekom is dit die manier waarop God werk? Eerder as om net daar te wees e...