Hoe Beskerm jy jou Regte?

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textMatteus 27:12-14 Op die beskuldigings van die priesterhoofde en die familiehoofde het Hy niks geantwoord nie. Toe sê Pilatus vir Hom: “Hoor jy nie waarvan hulle jou alles beskuldig nie?” Maar Jesus het hom op geen enkele woord 'n antwoord gegee nie, sodat die goewerneur baie verbaas was..As die gesprekke van Christene op die sosiale media-platforms wat ek volg, enige aanduiding is, dan het ons, die kerk, baie ver, so baie ver ... van die Bybelse Christendom afgedwaal.Dit mag dal...