Hoe Dikwels Kla Jy??
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
Categorías:
Send us a text1 Korintiërs 10:10,11 En moenie mor soos sommige van hulle nie, want dit is die rede waarom God die doodsengel gestuur het om hulle dood te maak. Al hierdie dinge het met hulle gebeur as ’n voorbeeld vir ons, en is neergeskryf om ons te waarsku – ons wat hier teen die einde van die wêreldgeskiedenis leef. (NLV) Daar is niks erger as 'n neulkous nie. Is daar? Iemand wat gedurig oor alles kla, asof die wêreld hulle iets skuld. Niks is ooit goed genoeg nie. Niemand is ooit goe...