Hoe Gefokus is Jy?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJohannes 4:31-34 Intussen het sy dissipels by Hom aangedring: “Rabbi, eet tog 'n stukkie. ”Maar Hy sê vir hulle: “Ek het voedsel om te eet waarvan julle nie weet nie.” Die dissipels sê toe vir mekaar: “Sou iemand dalk vir Hom iets te ete gebring het?” Maar Jesus het vir hulle gesê: “My voedsel is om die wil te doen van Hom wat My gestuur het, en om sy werk te voltooi..”Hier is vandag vir jou 'n vraag: Waarom, het God jou op hierdie aarde agtergelaat? Ek bedoel, as Hy jou so lief...