Hoe Is Dit Moontlik?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJohannes 3:9,14,15 Nikodemus vra Hom toe: “Maar hoe is dit moontlik?”… Moses het die slang in die woestyn hoog op 'n paal gesit; so moet die Seun van die mens verhoog word, sodat elkeen wat in Hom glo, die ewige lewe kan hê..”Een vraag wat my kort na my bekering gepla het, was wat is Jesus se rol in my verhouding met God? Waarom is daar iets soos Kersfees, hoekom ‘n Paasfees? Wel, hoekom?Dit is goed om sulke vrae te vra.Johannes 3: 9 en 14, 15 Nikodemus vra Hom toe: “Maar hoe is...