Hoe is God?

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textHebreërs1:3 Uit Hom straal die heerlikheid van God en Hy is die ewebeeld van die wese van God. Hy hou alle dinge deur sy magswoord in stand. Nadat Hy die reiniging van sondes bewerkstellig het, het Hy gaan sit aan die regterhand van die Majesteit in die hoë hemel.Jy moet iemand regtig leer ken om 'n ryk, bevredigende verhouding met die persoon te hê. Miskien is dit die rede waarom soveel mense dit nooit regkry om 'n ryk, bevredigende verhouding met God te hê nie - omdat hulle Ho...