Hoe jy Wag, is Belangrik
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textPs 130: 5,6 Ek stel my vertroue in die Here, ek vertrou op Hom, Ek wag op die vervulling van sy woord. Ek wag op die Here meer as wat die wagte op die more wag, wagte op die more.Jy kan enige plek in die Bybel lees en jy sal gou-gou agterkom dat God van ons verwag om geduldig te wees. Hm, dis ‘n moeilike saak om geduldig op God se antwoord te wag. Ons verkies tog baie eerder ‘n kitsoplossing.Ons is almal verskillend. Sommige mense is meer voortvarend en aktief, terwy...