Hoe lank O God?

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textPsalm 35:17 Hoe lank, Here, sal U dit duld? Red my kosbare lewe van die aanslag van hierdie mense wat my soos leeus bedreig.Teëspoed is deel van die lewe. Niemand sal dit betwis nie. Maar as teëspoed na ons kant kom, behandel ons dit skielik asof dit die abnormaalste ding is wat nog ooit met ons kon gebeur. Hoekom doen ons dit? Het jy al ooit opgemerk dat as dit buite koud en nat is, en jy binne lekker knus na 'n goeie film op televisie sit en kyk, hoe vinnig drie ure omgaa...