Hoe Leef Ons As Geredde Mense?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textEfesiërs 2:10 Nee, God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waarvoor Hy ons bestem het.Die afgelope paar dae het ons gepraat oor wat dit beteken om gered te word deur God se genade en deur geloof in Jesus. Dit is regtig baie belangrike dinge. Maar wat dan? Hoe leef ons nou?Dit is belangrike vrae om te vra. Regtig belangrik! Wat my diep bekommerd laat voel, is die mense wat 'n oppervlakkige geloof het. Mense wat d...