Hoe Lyk jou Aftree Plan?

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text2 Korintiërs 8:9 Julle ken die genade van ons Here Jesus Christus: hoewel Hy ryk was, het Hy ter wille van julle arm geword, sodat julle deur sy armoede ryk kon word.So tussen ons, kan ek jou vra: wat het jy vir die res van jou lewe beplan? Die meeste van ons weet nie hoe lank ons op hierdie aarde oor het nie. Wat wil jy in die tyd wat oor is, doen en bereik? Hoe wil jy jou laaste jare leef?Dit laat ‘n mens dink, nè. Die meeste mense beplan om af te tree en hoop dat hulle genoeg...