Hoe om in Oorwinning te Leef
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Romeine 6:1,2 Wat moet ons nou hiervan sê? Moet ons aanhou sonde doen sodat die genade kan toeneem? Beslis nie. Hoe kan ons wat dood is vir die sonde, nog daarin voortlewe? Dis een ding, om te weet dat Jesus gesterf het en weer opgestaan het om ons van sonde te bevry. Maar dit is 'n heel ander ding om daardie waarheid uit te leef; om 'n einde te maak aan daardie één sonde wat jou aanhoudend pootjie. En dit is ‘n probleem, nie waar nie? Ons weet dat Jesus aan die kruis gesterf ...